Deel

KYK: ‘Vergeet my nie’-ster se kêrel vra die ja-woord ná maandlange chemoterapie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Vergeet my nie-aktrise Kenley Swart is verloof aan haar kêrel James-John Matthee. Foto's: Verskaf
Die Vergeet my nie-aktrise Kenley Swart is verloof aan haar kêrel James-John Matthee. Foto's: Verskaf

En nou brand die vreugdevure hemelhoog vir die aktrise Kenley Swart en haar geliefde, James-John Matthee. 

’n Week na die meganiese ingenieur uit die hospitaal ontslaan is ná ’n maand van intensiewe chemoterapiebehandeling, het hy die Vergeet my nie-aktrise voor albei hulle ouers die jawoord gevra. 

Einde verlede jaar is ’n tipe bloedkanker by James-John (27) gediagnoseer en hy moes die hele Januarie in die hospitaal deurbring. Hy en Kenley (29) – wat destyds die rol van Lara Hattingh in Huisgenoot se tweede fliek vertolk het – het drie jaar gelede ontmoet toe Kenley se woonstelmaat gedink het dié twee is vir mekaar bedoel. 

“Dit was ons albei se eerste blind date en ons kon nie uitgepraat raak nie!” vertel Kenley vir Huisgenoot. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees