KYK: Werner Coetser van 'Getroud met rugby' se Kalahari-avontuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Werner Coetser en sy akteursvriende was op 'n motorfiets-avontuur. Foto: Instagram
Werner Coetser en sy akteursvriende was op 'n motorfiets-avontuur. Foto: Instagram

So skerts die Getroud met rugby-akteur Werner Coetser nadat hy ’n paar dae lank die Kalahariwoestyn saam met akteursvriende op ’n motorfiets aangedurf het. 

“Ek het op 2 Oktober op ’n motorfietsvakansie vertrek. Ons het in Upington weggetrek en deur plekke soos Riemvasmaak, Pella en die Groot Melkboom gery.

“Daar het ons gery deur wilde sand. Ek praat van sand wat so diep sit dat jy letterlik van jou motorfiets afklim en dit bly regop,” vertel hy aan Huisgenoot

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees