book-icon Uitgawe 3 Junie 2021

Lady Gaga: Die pyn toe ek swanger raak van my verkragter

akkreditasie
Die sangeres Lady Gaga sê sy het ’n “totale psigotiese ineenstorting” gehad nadat sy swanger geraak het ná ’n verkragting. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Die sangeres Lady Gaga sê sy het ’n “totale psigotiese ineenstorting” gehad nadat sy swanger geraak het ná ’n verkragting. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Die sangeres verskyn saam met prins Harry en Oprah Winfrey in die dokureeks The Me You Can’t See op Apple TV waarin ’n aantal sterre oor hul geestesgesondheidsprobleme gesels.

Die 35-jarige sangeres veg teen die trane terwyl sy vertel hoe ’n vervaardiger haar op 19 gedreig het dat hy haar musiek gaan verwoes as sy nie haar klere uittrek nie.

“En hy het nie ophou vra nie, en toe het ek net gevries, en ek het net . . . Ek onthou nie eens meer wat daarna gebeur het nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees