Deel

Leandie se klerereeks op pad na SA Modeweek

akkreditasie
Leandie du Randt Bosch in een van haar Skoonma-reeks se rokke. Foto: Instagram
Leandie du Randt Bosch in een van haar Skoonma-reeks se rokke. Foto: Instagram

Sy is lankal nie meer die aktrise wat ons in 2009 in Getroud met Rugby leer ken het nie. Dié borrelende glanspersoonlikheid het vinnig gewys wat in haar steek en sy het haarself oor die laaste paar jaar as vervaardiger, skrywer en sakevrou bewys.

Haar klerereeks, Skoonma Clothing, wat in Junie vanjaar een jaar oud geword het, het vir ’n volgende groot hoogtepunt in haar loopbaan gesorg.

Dié reeks, wat sy met die hulp van haar skoonma, Marie Bosch, begin het, is gekies om deel van SA Modeweek se handelskou te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees