Lewis Hamilton se avonture in Afrika: ‘Ek is omring deur soveel skoonheid’

akkreditasie
G
G

Die Britse renjaer (37) het die nuus verlede week met sy 29,5 miljoen-volgelinge op Instagram gedeel. 

“Ek doen vanjaar gedurende my somervakansie iets wat ek al jare lank wou doen. Ek is op soek na my wortels in Afrika. En ouens, om te sê hierdie reis is ’n ervaring wat my nederig maak, is om dit sagkens te stel. Dit het my lewe verander,” skryf Lewis.

Sy pa, Anthony Hamilton, is van Grenada en sy ma, Carmen Larbalestier, van Birmingham in Engeland. Lewis het ook ’n jonger broer, Nicolas Hamilton (30).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in