book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

Liefde en avonture! Dié bekendes en hul liefies kuier oorsee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Corlea Botha en Juandré Marais.
Corlea Botha en Juandré Marais.

Die sangeres en haar verloofde, die musikant Juandré Marais, het onlangs die voorreg gehad om Antarktika te besoek. “Ek dink Antarktika is op almal se emmerskoplys, maar ons droom nie so groot dat dit nie moontlik is nie! Ek dink dis die naaste aan ’n ander wêreld wat ’n mens sal kom. Dit slaan jou asem weg,” sê Corlea. 

Sy kon dié reis beleef danksy haar werk. Sy sing deesdae op internasionale skepe as gaskunstenaar vir internasionale gehore. “Elke reis is tussen twee tot drie weke, en ek doen een vertoning per week. So dis alles vir werk, maar ek is gelukkig genoeg om al hierdie wonderlike dinge te ervaar,” sê sy. 

Hulle was hierdie keer drie weke lank op die skip en het ’n paar plekke besoek, onder meer Suid-Georgië waar hulle 500 000 pikkewyne gesien het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees