book-icon Uitgawe 11 November 2021

Liefde wat deur storms blom: Neels en Florinda (en ander glanspare) deel hul lesse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Plaaslike bekende pare verklap watter lesse vir verhoudings hulle tydens die pandemie geleer het. Foto's: Verskaf
Plaaslike bekende pare verklap watter lesse vir verhoudings hulle tydens die pandemie geleer het. Foto's: Verskaf

Die coronaviruskrisis, met al die onsekerheid wat dit wêreldwyd meegebring het, was ook maak of breek vir verhoudings. 

Terwyl die liefde tussen sommige paartjies nog meer geblom het, het die krake in ander se verhoudings ál duideliker geblyk. Geen wonder die egskeidingsyfer het skielik die hoogte ingeskiet nie.

Tog was daar pare wat tydens die inperking meer gehaltetyd as ooit tevore saam kon deurbring of nog hegter daardeur saamgesnoer is. En ander wat selfs in dié tyd van onsekerheid liefde gevind of ’n nuwe maat werklik leer ken het.

Huisgenoot het met ’n paar bekende pare gepraat wie se liefde sterk staan ondanks die storms wat ons in die afgelope maande moes trotseer. 

Hier vertel hulle hoe hulle die liefde en hul maat opnuut leer waardeer het, van die nuwe perspektief wat hulle op verhoudings gekry het, en van die liefdeslesse hulle tydens die pandemie geleer het.

Dis danksy sy pasmaat, Florinda Hearn (26), wat hy vroeër vanjaar in die kykNET-maatsoekreeks Op my eish! ontmoet het, dat hy weer in die liefde glo, sê die akteur Neels van Jaarsveld (42).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees