book-icon Uitgawe 4 Augustus 2022

Derick Hougaard en sy manne ondervra gesellin in Loftus-losie ná beweerde ‘seksbom’ bars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Storm woed opnuut om die oud-Bok Derick Hougaard se kop nadat hy en nog vier mans die gesellin Anelize Engelbrecht  glo in ’n losie in die Loftus Versfeld-­stadion “ondervra” het. Foto: LUBABALO LESOLLE, GALLO IMAGES/ALAMY, FACEBOOK/WRC RUGBY AND SOCCER HOSPITALITY AND EVENTS, VERSKAF

Die stof het net begin lê oor Derick Hougaard se beweerde – en hewig ontkende – gefuif met twee gesellin-susters in ’n Pretoriase hotelkamer.

Maar stof lê klaarblyklik nooit lank nie.

Die tweelingsusters het ná die beweerde voorval aan ’n vertroueling gesê hulle is betaal om daaroor te lieg – en dít glo om die oudskopkoning se verhouding met die sangeres Nádine te vernietig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in