book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

‘Love Island SA' se Xavier het ’n nuwe nooi aan sy sy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Love Island SA-deelnemer Xavier Haupt het liefde gevind by Nadia Jaftha. Foto: Jarryd Kleinhans
Die Love Island SA-deelnemer Xavier Haupt het liefde gevind by Nadia Jaftha. Foto: Jarryd Kleinhans

En dis nou amptelik! Xavier en die influencer Nadia Jaftha het onlangs hul romanse op Instagram bevestig en sedertdien koer dié twee omtrent in die sosiale media. 

“Ek voel meer as gelukkig,” skryf Xavier by ’n rits foto’s van hulle. Dit was Nadia se idee om ’n fotosessie as paartjie te doen, vertel Xavier. 

Die paartjie het het duidelik die skoot hoog deur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in