Madonna verklap sy's op 63 nog gek oor seks en dwelms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Facebook
Facebook

Dertig jaar later blyk die pop-ikoon nog net so uitdagend en gewaagd te wees soos haar nuwe skokdokkie, Madame X, kan getuig wat onlangs sy debuut op MTV gemaak het. Maar Madonna se onthullings sal waarskynlik nie haar getroue aanhangers skok nie.  

Die 63-jarige ma van ses spog immers dikwels oor haar wilde sekslewe, selfgenot en dwelmgebruik. Die dokkie is verfilm in Lissabon, Portugal, waar Madonna sedert 2017 woon om haar seun David se sokkerloopbaan te bevorder.

Dit bevat beeldmateriaal van haar 2019-2020 wêreldtoer wat deur die pandemie kortgeknip is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees