Manie Jackson oor Manuel Escorcio wat in waakeenheid is: ‘Ek bly bid’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die minnesanger Manuel Escorcio is opgeneem in die waakeenheid. Foto: Verskaf
Die minnesanger Manuel Escorcio is opgeneem in die waakeenheid. Foto: Verskaf

“Mens voel mismoedig en wanhopig, maar jy moet steeds vertroue hê en aanhou bid,” sê Manie oor sy vriend Manuel Escorcio (72) wat tans ernstig siek is en in die waakeenheid by Netcare-Pretoria-Oos-hospitaal lê. 

“Ek is nog nie eers oor Dennis se dood nie en nou gebeur hierdie. Dennis word more in die Kaap begrawe en ek kan nie daar wees nie,” sê hy. 

Manuel is Maandag per ambulans na die hospitaal geneem nadat sy suikervlakke begin daal het. Hy het glo net 14% van sy nierfunksie oor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in