book-icon Uitgawe 16 Maart 2023
Deel

‘Marcel the Shell with Shoes On’: Fliek oor pratende skulpie roer hartsnare wêreldwyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die liewe Marcel het sy skulpfamilie verloor en probeer hulle weer opspoor. Boonop het sy ouma demensie. Foto: Gallo Images/Alamy
Die liewe Marcel het sy skulpfamilie verloor en probeer hulle weer opspoor. Boonop het sy ouma demensie. Foto: Gallo Images/Alamy

Nie alle probleme het ’n oplossing nie. Nie alle stories het ’n gelukkige einde nie.

En tog beteken dit nie jou lewe is nie die moeite werd nie. Soms kan ons juis troos daarin vind om ons hartseer met mekaar te deel – om uit mekaar se stories van verlies en afskeid te leer hoeveel ons in gemeen het en dat ons nooit werklik alleen is nie, al voel dit soms so.

Dis die boodskap van ’n baie ongewone skulpie met ’n piepstemmetjie wat mense wêreldwyd die laaste ruk laat huil, kopkrap en eindelik ook glimlag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees