book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

Marcel van Heerden groet Suidooster: HG kyk na dié legende se loopbaan van 47 j.

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan en Verskaf
Foto: Misha Jordaan en Verskaf

Dit klink half ongelooflik dat Marcel van Heerden ná sewe jaar nie meer deel van Suidooster se Ruiterbosch-gemeen­skap gaan wees nie. Tog sal sy karakter altyd deel van hom bly, want albei het een groot spilpunt waarom hul lewe draai. 

Met ons aankoms hier by die Red Sofa in Vredehoek – net om die draai van die akteur se woonplek – het Marcel ons eers aan sy metgesel voorgestel: “Dis nou Max, my hondemaat. As hy nie saamgaan nie, is hy nie gelukkig nie.” 

Max het hom onder ons tafel tuisgemaak, want ’n “kykweer” na sy akteur-­musikant-skrywer-baas se loopbaan van 47 jaar is g’n kortfliek nie. Oor sy vertrek uit Suidooster sê Marcel: “Dit was tyd vir nuwe rolle. Ek kan tog nie die res van my lewe dieselfde karakter speel nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

15 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees