book-icon Uitgawe 26 Januarie 2023
Deel

Marciel en ons vorige kupido’s: Dís die lekkerste van plaasliefde!

akkreditasie
Die maatsoekprogram Boer Soek 'n Vrou se vyftiende seisoen begin vandeesweek. Foto: ER Lombard en verskaf
Die maatsoekprogram Boer Soek 'n Vrou se vyftiende seisoen begin vandeesweek. Foto: ER Lombard en verskaf

Sou sý die een word wat kykers in die liefde laat bly glo? 

Twee jaar gelede het sy as’t ware televisieheiligdom betree as die nuwe aanbieder van Boer soek ’n vrou. Dié Kupido-rol is nie ’n sommerso-storie nie, want die immergewilde program se aanhangers kyk byna net so krities na die aanbieder as na die hubare boere en die hoopvolle vroue wat hul hart wil wen. 

Maar Marciel Hopkins (29) het gou gewys haar Kupido-pyle is vlymskerp en haar korrel sekuur. Want die afgelope twee seisoene van kykNET se maatsoekprogram het sewe troues en twee babas opgelewer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees