Maria Williams in trane op Chester se verjaardag: ‘Ek huil elke dag oor hom’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maria Williams
Maria Williams

Vandag is ‘n besonderse moeilike dag vir sy vrou, Maria Williams, omdat haar sielsgenoot wat sy drie jaar gelede weens ‘n hartaanval verloor het, nie fisies in hul midde kan wees nie.

“Ek weet hy gee ons rigting op sy eie manier. Ons kyk na die wolke en sien dan die engele tussen die wolke en weet dis hy. Ons bid steeds elke dag en elke aand vir hom,” vertel ’n huilende Maria.

Terwyl Huisgenoot ‘n telefoniese onderhoud met haar voer, raak sy merkbaar hartseer. “Dis somber. Ons weet Chester sou wou hê ons moet gelukkig wees en nie hartseer nie, maar dis makliker gesê as gedaan. Dis steeds so moeilik. Ons het ons dae dat ons gelukkig is, dan praat ons oor hom en wat hy nou sou doen,’’ onthou sy haar groot liefde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in