Megan Fox en Machine Gun Kelly drink mekaar se bloed ná verlowing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
megan fox
megan fox

Die aktrise Megan Fox (35) het Donderdag op Instagram bekend gemaak dat die sanger Machine Gun Kelly (31), wie se regte naam Colson Baker is, haar gevra het om te trou. 

Dié twee het mekaar in Maart 2020 ontmoet toe Megan aan die misdaaddrama Midnight in the Switchgrass gewerk het. 

Megan was daardie tyd nog met die akteur Brian Austin Green getroud, maar hul paadjies het in Mei 2020 geskei nadat hulle in 2010 getrou het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in