Meghan Markle laat Brittanje én Amerika tegelyk rooi sien

akkreditasie
meghan markle
meghan markle

En nou het sy ook lede van die Republikeinse Party in Amerika warm onder die kraag. 

As haar eie pa, Thomas Markle (77), en stiefsibbes, Samantha (57) en Thomas jr. (55), haar nie in die media kap nie, is sy óf in die kollig oor haar sogenaamde "vete" met haar skoonsus, Kate (40), óf word sy as die sondaar uitgekryt wat prins Harry (37) aangemoedig het om sy rug op sy familie te draai.

En nou maak Meghan (40) wéér opslae in die Britse media – dié keer omdat die Britse koninklike familie bewerings van boeliegedrag vanaf Meghan ondersoek het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in