Meghan Markle se prokureur veroordeel boeliebewerings in omstrede dokkie

akkreditasie
Meghan Markle.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Meghan Markle. Foto: Gallo Images/Getty Images

So sê Meghan Markle se prokureur Jenny Afia, wat tot die hertogin se verdiging kom in deel twee van die BBC se omstrede dokumentêre program The Princes and the Press.

Jenny kritiseer die wydverspreide stories dat Meghan in haar jare as ’n koninklike haar personeel geboelie en “emosioneel wreed” behandel het en sommige van hulle selfs “weggedryf” het.  

In ’n gesprek met die aanbieder Amol Rajan sê sy daar is “massiewe, massiewe onakkuraathede in daardie stories”. “Ek dink die eerste ding is om baie duidelik te wees oor wat presies boeliery behels,” verduidelik die regshoof van die firma Schillings in Brittanje.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees