Meghan onthul glo geslag van kleinding by babatee!

akkreditasie
Meghan, die hertogin van Sussex. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Meghan, die hertogin van Sussex. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die hertogin, wat sewe maande swanger is, het blykbaar die geslag van haar baba op haar babatee in New York onthul, berig Mirror UK.

Volgens Express het Meghan voorheen gesê sy wil nie weet wat die baba se geslag is nie, maar dit blyk die 37-jarige het dalk van plan verander. 

“Sy het openlik daaroor gepraat,” het ’n onbekende bron Sondag aan die Daily Mail gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees