Mej. SA praat openhartig oor angs: 'Ek weet hoe dit voel'

akkreditasie
Mej. Suid-Afrika Shudufhadzo Musida.
Foto: Verskaf
Mej. Suid-Afrika Shudufhadzo Musida. Foto: Verskaf

Sedert haar kroning as Mej. Suid-Afrika praat Shudufhadzo Musida openlik oor die swaarkry wat sy oor die jare beleef het, van afknouery tot liggaamskritiek, en die uitwerking wat dit op haar emosionele welstand gehad het – en daartoe gelei het dat sy professionele hulp moes kry. 

Toe haar voorganger en die voormalige Mej. Heelal, Zozibini Tunzi, Shudu dus vra watter beweging sy sou begin as sy die Mej. Suid-Afrika-titel wen, het sy nie gehuiwer oor haar antwoord nie. “Ek sou dit die beweging vir bewustelikheid noem,” het Shudu met vertroue geantwoord. 

“Selfdood is een van die hoofoorsake van dood onder mense tussen 15-29 jaar. Ek glo die mobilisering van mense om na geestesgesondheid te streef, sal baie maatskaplike euwels regstel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees