“Ek is verheug om Pole te verken, nuwe kosse te beproef en eendersdenkende vroue van reg oor die wêreld te ontmoet,” sê sy.
Dis die eerste keer dat die Mej. Suid-Afrika-organisasie ’n deelnemer na dié skoonheidskompetisie stuur.
Thato hoop om op 21 Augustus as die wenner gekroon te word. Lees hier om haar beter te leer ken.