Moenie kla nie en verduidelik niks – dít is koningin Elizabeth se lewenswyse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
koningin elizabeth
koningin elizabeth

En dit was haar volgehoue benadering in haar 70 jaar lange bewind. Dis nou ook die Britse koninklike familie se voorkeurmantra vir die meeste omstrede openbare kwessies.

Maar het jy al ooit gewonder wat of wie is die inspirasie daaragter?

Dit het glo sy oorsprong uit die 19de eeu se Britse premier Benjamin Disraeli. Die koningin se ma het dit begin volg, en dit aan haar dogter oorgedra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in