book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

Musiek help sanger Jesse Clegg rou ná sy pa en geliefde aan kanker sterf

akkreditasie
Foto: Instagram/@jesseclegg, Gallo Images/Getty Images
Foto: Instagram/@jesseclegg, Gallo Images/Getty Images

Soms skop die lewe jou wéér wanneer jy reeds broos is.Hy was nog besig om die dood van sy pa, die musieklegende Johnny Clegg, weens pankreaskanker te verwerk, toe die tweede ondenkbaar pynlike slag die musikant Jesse Clegg tref.

Sy beminde, die ma van sy kind, het ook uitgevind sy het kanker – en toe sy sterf, moes Jesse alleen agterbly om te sorg vir hul piepklein dogtertjie terwyl hy self rou oor die dubbele dood van sy geliefdes.

Baie mense sou in so ’n situasie gaan lê en hoop verloor – en wie sou hulle kwalik neem? Maar Jesse het besluit om die pyn te verwerk op die enigste manier wat hy ken: Hy het sy hartseer in musiek omskep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees