book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

My lang pad met Theuns Jordaan – eers as HG-joernalis, toe as sy woordvoerder

akkreditasie
Theuns Jordaan, Ilza Roggeband
Theuns Jordaan, Ilza Roggeband

“Bel hierdie ou. Hy het ’n CD gemaak en sing blykbaar goed.”

Julia Viljoen, toe assis­tentredakteur van Huisgenoot, het die stukkie papier met ’n nommer op my lessenaar neergesit.

Almal in die kantoor het geweet Huisgenoot gaan in Maart 2000 die eerste keer met ’n verhoog KKNK toe – ’n piepklein verhogie waar sangers af en toe feesgangers sou vermaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees