’n Roerende einde vir Aleit Swanepoel, en sy TV-swanesang ’n week voor sy dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aleit Swanepoel.
Foto: Jacques Stander
Aleit Swanepoel. Foto: Jacques Stander

“Hy is al klaar besig om die hemel te herrangskik,” sê Lorette “Lolla” Moller oor haar broer, Aleit Swanepoel, die geleentheidsbeplanner en TV-aanbieder wat op 15 Mei in sy slaap oorlede is.

Lorette is aan die woord op haar broer se gedenkdiens. En soos ’n mens sal verwag van die lewensviering van die man wat onder meer vir Clare Wiese-Wentzel en Rolene Strauss se troues verantwoordelik was, is die afskeid swierig.

“Dress code: A touch of Aleit”, lui die uitnodiging. Met die intrapslag in die kerk staan mans rond in modieuse pakke wat lyk of dit uit Aleit se kas sou kon kom. ’n Vrou het ’n guitige Tiroolse hoedjie op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees