book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

’n Ware sprokie: Prinses Iman en haar Jan Alleman haak af by pragtroue

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Dis waarvan klassieke liefdesromans aanmekaargesit is: ’n Mooi vrou uit die werkersklas trek die aandag van ’n Arabiese prins en hy voer haar weg na sy kasteel om haar sy prinses te maak.

Soms gebeur dit selfs in die regte lewe: Dink aan Jordanië se koning Hoessein en sy koningin Noor – gebore as die Amerikaner Lisa Halaby. Of sy opvolger, koning Abdoella, en sy gewone-mens-vrou, Rania al-Jassin. 

’n Mens hoor egter nie aldag dat die geslagsrolle in dié sprokie omgeruil word nie. Tog het dit pas in Jordanië gebeur. Die 26-jarige prinses Iman bint Abdoella, dogter van Abdoella en Rania, het haar hart verloor op ’n 28-jarige Jan Alleman van Griekse afkoms, Jameel Alexander Thermiótis (28), en hom in ’n luisterryke seremonie haar prins gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

15 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees