Die ma van twee klink opgeruimd: “Voorspoedige nuwejaar! Kan ’n mens dit nog sê? Ons ís al amper in Februarie . . .”
Nadia het vandeesweek in haar sosiale media onthul sy het vir ’n rede die afgelope tyd ’n lae profiel gehandhaaf.
“Die afgelope twee maande was rof en nie op ’n goeie manier nie,” begin Nadia haar plasing.