Natasha Joubert koop huis en wil hande vuil maak!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Natasha Joubert het haar eerste huis gekoop en sy's gereed om met opknappingswerk te begin. Foto: Instagram
Natasha Joubert het haar eerste huis gekoop en sy's gereed om met opknappingswerk te begin. Foto: Instagram

Dit is hoe Natasha Joubert voel oor die eerste huis wat sy en haar kêrel, Henrico, saam in Pretoria gekoop het.

Dié huis is ook ’n plek waar dié sakevrou en model se troeteldiere heerlik sal kan speel omdat daar grasperk en genoeg ruimte is vir hulle om rond te hardloop. 

“Ons het na die huis gaan kyk nadat ek aan die Mej. Heelal-kompetisie deelgeneem het," vertel Natasha (24), wat in Oktober 2020 die derde plek in die Mej. Suid-Afrika-kompetisie behaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in