book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

'Nêrens, Noord-Kaap' se Geon: My liefde vir kulkuns

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Voor hul interessante kunsmuur in die leefarea, waar hulle na Geon op TV kyk. Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Voor hul interessante kunsmuur in die leefarea, waar hulle na Geon op TV kyk. Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Kul jou hier, kul jou daar en siedaar . . . Kyk net hoe goël Geon Nel met die muntstuk.

“Hier is hy nou in my hand,” kondig hy aan met ’n lig wat blink in sy donker oë. Dan, net ’n oomblik later, maak hy sy hand weer oop.

Leeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees