‘Nes op sy bes’-aanbieder se stryd teen kanker en covid-19

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Candice Weber. Foto's: Verskaf
Candice Weber. Foto's: Verskaf

Die aktrise en aanbieder van die kykNET-reeks Vat jou goed en trek is terug op die kassie met ’n splinternuwe werklikheidsreeks Nes op sy bes. Daarin deel Candice Weber (30) wenke oor hoe om ’n leefruimte in jou huis vinnig en maklik mooier in te rig.

Maar soos voorheen in haar lewe moes sy eers ’n gesondheidsuitdaging die hoof bied, toe covid-19 haar tref en werk aan die reeks vertraag.

“Ons het die eerste episode in Mei verfilm, maar ek het in die middel van die verfilming covid-19 gekry en het dadelik myself geïsoleer. Gelukkig was dit net ek in die span wat dit gekry het, maar ons wou 100% seker maak dat alles veilig is voor ons volstoom begin verfilm het omdat ons met baie mense in aanraking kom,” vertel Candice. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees