book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Nicki Minaj en haar man word nou gedagvaar vir teistering en intimidasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
nicki minaj
nicki minaj

Jennifer Hough het vir die eerste keer openhartig gepraat oor die onlangse aanklag van teistering en intimidasie wat sy teen die rapper Nicki Minaj en haar man, Kenneth Petty, gemaak het. 

Kenneth is jare gelede skuldig bevind daaraan dat hy Jennifer in 1994 verkrag het. 

“Ek wil nie meer bang wees nie, en die enigste manier om nie bang te wees nie, is om aan te hou praat,” het Jennifer (43) vroeër vandeesmaand aan The Real se aanbieders gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees