book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Nuwe dokkie kyk na ‘Clueless’-ster Brittany Murphy se geheimsinnige dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brittany Murphy
Brittany Murphy

Die Clueless-ster se groot bruin oë en borrelende geaardheid het in die middel 2000’s die rolprentteaters oorheers, maar dae voor Kersfees in 2009 is die 32-jarige in haar huis in Kalifornië dood aangetref.

’n Nuwe dokumentêr, What Happened, Brittany Murphy?, ondersoek die ysingwekkende besonderhede van haar laaste dae en haar man, Simon Monjack, se duister verlede. 

“Hy was ’n versteurde individu wat daaraan gewoond was om mense te bedrieg, en Brittany was een van sy laaste slagoffers,” sê die regisseur Cynthia Hill van die Britse draaiboekskrywer wat in 2007 met die aktrise getroud is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees