Ons stryd vir nog ’n baba: Alvin Bruinders en sy vrou oor hul 12de ‘IVF’-poging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bruinders se IVF reis begin in Janurie volgende jaar.
Die Bruinders se IVF reis begin in Janurie volgende jaar.

Op die oog af is hulle ’n glanspaartjie wat alles het wat hul harte kan begeer.

Die aanbieder Alvin Bruinders is een van die bekendste gesigte op die kassie en sy vrou, Anrika, het al self naam gemaak as sangeres.

Daarby het hulle ook in die sakewêreld sukses behaal en hul huis in Quellerina, Johannesburg, kunstig omskep in ’n sprokieswêreld vir hulle en hul seuntjie, Avrick (5).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees