Onwelvoeglike foto's verskyn in 'Op my eish!'-ster Francois Jacobs se sosiale media

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Francois Jacobs loop deur onder Facebook kuberkrakers. Foto: Verskaf
Francois Jacobs loop deur onder Facebook kuberkrakers. Foto: Verskaf

Hy voel magteloos en woedend teenoor dié hackers, vertel Francois.

Vriende en ondersteuners het hom sowat 12 weke gelede gekontak toe die eerste van verskeie foto's waarop ’n manlike geslagsorgaan gesien word, op sy bladsye hul verskyning maak.

“Ek het dit dadelik op verskillende maniere by die Facebook-owerhede gerapporteer, maar sonder sukses,” vertel hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in