book-icon Uitgawe 29 September 2022

‘Oorlog’ woed voort tussen Posh en haar skoondogter – Brooklyn is in twee geskeur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Victoria en haar skoondogter, Nicola.
Victoria en haar skoondogter, Nicola.

Aan die begin het alles so volmaak gelyk. Victoria en David Beckham was ooglopend dol oor die aktrise ­Nicola Peltz, hul oudste seun, Brooklyn, se bruid.

Maar die jong glanspaar se bruilof was skaars verby toe die gesukkel tussen ­Nicola en skoonma Posh begin . . . Dit gons omdat Victoria sedert Mei nie op ’n enkele sosialemediaplasing van Nicola gereageer het nie – en dít nadat die twee voor die troue gereeld aanlyn oor mekaar gekoer het.

Victoria voel haar skoondogter het háár plek in Brooklyn se lewe ingeneem, bespiegel sommige ingeligtes en aanhangers. Só het die skoondogtersage ontvou ­nadat Brooklyn sy nuwe bruid se van aangeneem en van ’n Beckham in ’n Peltz-­Beckham verander het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees