book-icon Uitgawe 30 April 2020

Op 42 blom Quanita Adams oor eersteling se koms

akkreditasie

Haar vriendelike gesig vul die klein selfoonskerm toe sy die oproep beantwoord. Sy glimlag breed en hou die foon ’n bietjie verder weg.

“Hei!” groet sy en lag dat haar kenmerkende ligbruin krulle so wip.

Haar groot bruin oë blink agter ’n goue retro-dunraambril.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees