book-icon Uitgawe 7 Julie 2022

Op reis met ma: Tonge klap oor Kim Kardashian se woelige Saint en Psalm

akkreditasie
Psalm, Kim en Saint is onlangs op ’n pers­toer in New York gewaar. Foto: Gallo Images/Getty Images
Psalm, Kim en Saint is onlangs op ’n pers­toer in New York gewaar. Foto: Gallo Images/Getty Images

Maar soos baie ouers sal weet, kan dit vele uitdagings meebring as jy jou kinders werk toe vat. 

In ’n stadium het die drie by The Tonight Show ingeloer, waar Saint (6) en Psalm (3) die kans gekry het om vir hul ma se onderhoud in die voorste ry te sit. 

Dit het by tye gelyk of die opwinding die twee ’n bietjie oorweldig het, en Kim moes noodgedwonge die onderhoud onderbreek om hulle stil te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in