book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Oud-mej. SA se Bosveldbruilof: 3 trourokke en 3 makieties vir Adè van Heerden

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die pasgetroude egpaar het drie dae lank feesgevier ná hul prentjiemooi seremonie in die Krugerwildtuin. Foto: Megan&I
Die pasgetroude egpaar het drie dae lank feesgevier ná hul prentjiemooi seremonie in die Krugerwildtuin. Foto: Megan&I

Dit was die één glans­ryke skepping waarin ons Adè van Heerden nog nooit gesien het nie. Nie op haar kroningsaand in 2017 as die nuwe Mej. Suid-Afrika nie; ook nie op die verhoog by die Mej. Wêreld-kompetisie of by enige ander glansgeleentheid het die donkerkopskoonheid al ooit in ’n wit rok verskyn nie.

Nee, sy het besluit om daarmee te wag tot haar troudag. En toe daardie dag ­eindelik op Vrydag 8 Oktober aanbreek, slaan sy nie net die asem weg in een nie; sy dra sommer drie wit trourokke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees