book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

Oud-Mej. SA Tansey Coetzee se dogter (4) is haar ma uitgeknip: ‘Sy’s my wonderkind’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van eenderse uitrustings tot bypassende haarstyle – die gewese Mej-Suid-Afrika Tansey Coetzee en haar dogter, Peyton, is een van die oulikste ma-en-dogter-duo’s in die sosiale media. Foto's: Kist Photography en verskaf
Van eenderse uitrustings tot bypassende haarstyle – die gewese Mej-Suid-Afrika Tansey Coetzee en haar dogter, Peyton, is een van die oulikste ma-en-dogter-duo’s in die sosiale media. Foto's: Kist Photography en verskaf

Tansey geniet dit om ma te wees vir haar vierjarige dogter, Peyton. “My reis na moederskap was nie maklik nie,” vertel Tansey. 

“Peyton is my wonderkind en ek sê elke dag vir haar dankie dat sy my gekies het om haar ma te wees. Ek aanvaar ouerskap nie as vanselfsprekend nie. Dit verander jou prioriteite, maak jou sterker en gee jou ’n ware sin van waarde en doelgerigtheid.”

Die twee geniet dit om in die motor op pad skool toe of op uitstappies diep, betekenisvolle gesprekke te hê. “Ons geniet dit ook om saam te oefen, reis en swem,” sê Tansey, wat in Johannesburg woon. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in