Paddington het tot vir die koningin een van sy beroemde marmalade-toebroodjies aangebied, maar sy onthul toe dat sy self een in haar handsak wegbêre.
Die skets het mense so ontroer dat duisende van die beertjies ná die koningin se dood op 8 September buite Windsor-kasteel en Buckinghampaleis gelos is.