OULIKSTE FOTO'S: Charlize Berg wys haar babaseuntjie

akkreditasie
Charlize is onder narkose verdoof tydens Kailer se geboorte. Foto: Verskaf.
Charlize is onder narkose verdoof tydens Kailer se geboorte. Foto: Verskaf.

Klein Kailer-Noah John Linden het op 19 April met ’n keisersnee sy opwagting gemaak en die babaskaaltjie op 3,43 kg laat trek.

“Ek glo elke mamma sê dit, maar dit is net hoe dit is: dis so ’n kosbare tyd,” vertel Charlize aan Huisgenoot noudat sy en baba Kailer veilig tuis is.

Al het sy met die geboorte van haar dogtertjie, Aleiah-Rose, ook ’n keisersnee gehad, het dinge dié keer ’n bietjie anders gewerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees