Deel

OULIKSTE VIDEO: Bokke skrik nie vir naellak en oogskadu nie

akkreditasie
Lipglans vir die bokke? JA
Lipglans vir die bokke? JA

Die egpaar se twee dogters, Joai-Belle (4) en Jemi-Mílja (2), blyk die Bokke se amptelike grimeerkunstenaars te wees. 

Die Springbokspan en die meeste van hul gesinslede was verlede maand saam in afsondering in 'n hotel, in die sogenaamde bioborrel, tydens die Britse en Ierse Leeus -toer in Suid-Afrika. Dit was om te voorkom dat enigeen covid-19 opdoen. 

Baie gesinne het mekaar weke laas gesien voor hulle almal hiér saam gewoon het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees