Pandemie laat sanger Pieter Smith en sy vrou 'nader aan mekaar groei'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Smith, sy vrou Yolandi, en hul kinders, Pieter (nou 3) en Alexei (nou 5). Foto: Papi Morake.
Pieter Smith, sy vrou Yolandi, en hul kinders, Pieter (nou 3) en Alexei (nou 5). Foto: Papi Morake.

Dis die belangrikste lesse wat hy en Yolandi Smith geleer het sedert hulle op 28 November 2015 by die Muisbosskerm op die Weskus naby Lambertsbaai afgehaak het.

Die lekkerste tye was vir hulle die kere toe hulle op die bootvaarte was waar hy opgetree het en die feeste wat hulle bygewoon het, vertel Pieter.

“Ook die oorsese trips Australië toe wat ons as gesin al twee keer saam ervaar het toe ek by die Suid-Afrikaanse klub daar opgetree het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees