Pasella-vrou sê ‘engele werk oortyd’ ná band bars

akkreditasie
Foto: Instagram
Foto: Instagram

“Ek gaan dit weer sê: My beskermengele werk oortyd,” het Lynelle Woensdag op haar Instagramprofiel geskryf nadat een van haar motorbande gebars het. 

Die voorval het Woensdagaand net voor seweuur op die N1 by Goodwood gebeur, vertel sy aan Huisgenoot. “Die kar het begin ruk en 'n vreemde geluid gemaak wat ek nie kon plaas nie,” sê Lynelle.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees