book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Phil Collins op 70: Nou broos en breekbaar – ’n kykie na sy eens baldadige en wilde verlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Phil Collins. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Phil Collins. Foto: Gallo Images/Getty Images.

In sy fleur het hy die skares in volgepakte stadions laat saamsing: I can’t dance, I can’t sing . . .

Maar vir hóm het die lirieke van sy eie liedjie nie gegeld nie.

Want Phil Collins kon dans, en Phil Collins kon sing, en daai stappie van hom in die musiekvideo van sy groep, Genesis, se treffer het van hom ’n Britse rocklegende help maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees