book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Plaaslike bekendes verklap: Dís die duurste elektroniese toestel wat ek besit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bekendes verklap hul elektroniese gunstelinge. Foto's: Verskaf
Bekendes verklap hul elektroniese gunstelinge. Foto's: Verskaf

My selfoon. Ek doen so baie daarop, stuur e-posse, maak selfopnames,en natuurlik is daar so baie herinneringe daarop.

Beslis my skootrekenaar.

Ek het eenkeer uit my woonstelblok gestap terwyl daar bouwerk aan die gang was. 

In ’n poging om oor ’n paar los bakstene te spring, gly my lompe self, en in die valproses ski ek met my foon wat tussen my handpalm en die sement skuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees