Plaaslike TV-kokke verklap wat als op hul Kerstafel is

akkreditasie
Die Bassons gaan vanjaar vir die eerste keer met hulle jongeling Elizabeth Kersfees vier. Die Bassons het drie weke gelede ’n kind ryker geraak. Foto: Instagram (@bertusbasson)
Die Bassons gaan vanjaar vir die eerste keer met hulle jongeling Elizabeth Kersfees vier. Die Bassons het drie weke gelede ’n kind ryker geraak. Foto: Instagram (@bertusbasson)


Die sjef Tiaan Langenegger het diep in kykers se harte ingekruip sedert hy in 2013 die eerste seisoen van die kykNET-kookreeks Kokkedoor gewen het. Hy is deesdae ook bekend as die aanbieder van die gewilde werklikheidsreeks Koekedoor. Kersfees word gekenmerk deur die byeenkoms van sy familie — van naby tot ver. Vanjaar gaan Tiaan die dag saam met sy vrou, Nadia, en die res van sy familie op die kusdorp Bettysbaai deurbring.

“Om al die geliefdes bymekaar te hê, en – veral noudat ek getroud is – om my vrou by te hê en deur die tradisies te vat, is net ’n ongelooflike gevoel,” sê hy oor Nadia met wie hy twee jaar getroud is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in