book-icon Uitgawe 12 Mei 2022

PRAGFOTO’S: Amy Kleinhans-Curd beeldskoon op 53 – 30 jaar ná Mej. SA-kroon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amy Kleinhans-Curd
Amy Kleinhans-Curd

Dit bly ’n sprokiesoomblik – om te sien hoe ’n jong vrou se lewe in ’n oogwink verander.

En toe sy presies 30 jaar gelede in haar wit aandrok op die verhoog by Sun City staan en hoor hoe haar naam in 1992 as die nuwe Mej. Suid-Afrika uitgeroep word, was dit vir Amy Kleinhans-Curd ’n oomblik van ontwaking – een waarheen sy haarself jare later steeds kan terugneem.

“Ek het so ’n besige kindertyd gehad en was ’n bietjie van ’n rabbedoe, maar inderwaarheid was ek ’n saadjie wat nog al die pad besig was om haar pad na die bogrond oop te druk,” vertel Amy vandag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in