PRAGFOTO’S: Huisgenoot by Marciel van Boer soek ’n vrou se sprokiestroue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marciel Hopkins, trou
Marciel Hopkins, trou

Wanneer die boere voor die kameras maat soek, is sý die een wat hulle uitvra en bemoedig; sy lag saam vir hul grappies, pink ’n traan wanneer dinge nie uitwerk nie en jubel saam wanneer iemand liefde vind. Maar nou is dit háár beurt om al skitterend te baai in die gloed van liefde, want weg van die kameras is sy die ster van haar eie liefdesverhaal. 

Vandag stap die maatsoekreeks Boer soek ’n vrou se Kupido, die mooie aanbieder Marciel Hopkins (29), sélf in die paadjie na die kansel af. En ’n mooier agtergrond sou geen bruid kon vra nie. 

Vanuit die unieke kapel op ’n eilandjie in die Bergrivierdam lyk dit byna asof die Hottentots-Hollandberge laer trek om die La Roche-wynlandgoed buite Franschhoek. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in