Deel

PRAGFOTO’s: Juan Boucher vier sy prinsessie se 1ste verjaardag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Twané Paich Photography
Foto: Twané Paich Photography

Maar vir die sanger Juan Boucher en sy vrou, Shamodene, was 2 Februarie nie nét ’n dag vir partytjie hou nie.

Hulle het ’n dubbele rede gehad om partytjie te hou toe hul dogtertjie, Novah, op dieselfde dag haar selfreddingswaterveiligheidsprogram vir babas geslaag en "waterveilig" verklaar is.

“Dit was belangrik vir ons, want ongelukke gebeur so vinnig en ons toer na baie plekke waar daar water en swembaddens is. Sy moet gemaklik en veilig kan wees wanneer sy dalk inval,” vertel Juan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees